DIE BOEK
Wanneer 'n storm die dorp tref, probeer Jorsie elke dier help ? van bang windhonde tot 'n poedel wat in 'n boom beland! Dis 'n warrelwind van weerlig, reën en redding waarin ons polisieworsie wys wat ware dapperheid beteken.
THE BOOK
When a storm hits the town, Jorsie rushes to help everyone ? from terrified greyhounds to a poodle stuck in a tree! It's a whirlwind of thunder, rain, and rescue where our police-sausage shows what real bravery looks like.