Die samestellers vir die boek is onderwysers wat kenners op hul vakgebied is. Die skrywers het almal jare se ervaring as Afri-kaansonderwysers en is kenners op die gebied van addisionele materiaal opstel vir klaskamergebruik.