|
RICHARD STEYN is 'n oud-Matie wat 'n praktiserende prokureur was voordat hy die regsberoep vir die joernalistiek verruil het.
Hy was redakteur van Natal Witness in Pietermaritzburg van 1975 tot 1990, 'n Nieman-genoot aan Harvard-universiteit in 1985/'86, en hoofredakteur van The Star van 1990 tot 1995.
Daarna was hy vir vyf jaar Standard Bank se direkteur van korporatiewe sake en kommunikasie voordat hy voltyds begin skryf het.
|