Hierdie boekie is gerig op kinders wat besig is om te leer om te lees. Dit behandel die regte van die kind en is pragtig geillustreer.